Ep. 63 - Lesufi Teen Afrikaans, Malema Laat Twitter Dans & Misdadigers Vat Steeds Kans
In hierdie week se episode kyk Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff na Mnr Panyaza Lesufi...
Ep. 63 - Lesufi Teen Afrikaans, Malema Laat Twitter Dans & Misdadigers Vat Steeds Kans
In hierdie week se episode kyk Paul Maritz, Ernst van Zyl en Daniël Eloff na Mnr Panyaza Lesufi...
Ep. 62 - Mugabe Skop Die Blik, Ace Is Ongeskik & Deur Onluste Geruk
Hierdie week se nuus is gedomineer deur een sentrale tema: Afrika. Hetsy dit gegaan het oor sy...
Ep. 61 - Tito Wil Vure Blus & Stede Se Onlus
Met die hutsteken #SouthAfricaShutDown wat die rondte op sosiale media doen, het Podlitiek dit...
Ep. 60 - Cyril Vraagsessie Omstrede, IVP Los Sosialisme In Die Verlede & Stryd Om Vryhede
Die volle Podlitiekspan is terug met 'n lekker groot episode. Ons bespreek sosialisme wat al...
Ep. 59 - Vroue In Die ANC - Amp, Probleme Vir Cyril - Kamp, IMF Of Beursie - Kramp
Soos Sylvester Stallone in elke Rocky-film, is Podlitiek hierdie week terug vir nog ‘n rondte in...
Ep. 58 - NGV Kort Salf, Cyril Help Homself & Ramaphosa Se Jaar En 'n Half
Hierdie week is dit agttien maande sedert Cyril Ramaphosa ingehuldig is as president. Tydens...
Ep. 57 - Openbare Beskermer Pleit, Grondverslag Bring Verwyt, Nog VSA Skietterye
Die Amerikaanse outeur Simon Sinek het eenkeer gesê dat meer inligting onder alle omstandighede...
Ep. 56 - Grondwetverslag Sonder Raad, ANC Deur Binnestryd Geskaad & Zille Kry ‘n IRV Mandaat
In hierdie week se episode kyk Ernst van Zyl, Hermann Pretorius en Paul Maritz na die nuuste...
Ep. 55 - Openbare Beskermer Geboek, Floyd Se Besoek & Johnny Clegg Groet
Vandag in die ateljee is Hermann Pretorius, Paul Maritz en Daniël Eloff, en die span bespreek die...
Ep. 54 - Weermag Ontplooi, Zuma Gelooi & Is Mandela Nog Rooi
In die gees van Nelson Mandela dag het die Podlitiek-span 25 minute van hul 67 minute van...
Ep. 53 - EFF Rommel, ANC Se Twitter Geskommel & Grondonteiening Oorrompel
Soos wat skole en universiteite heropen, blyk dit vir die Podlitiek-span asof die Suid-Afrikaanse...
Ep. 52 - Ace Se Stryd, Weermag Se Uniform Beleid & G20 Verwyt
In ‘n nuusweek wat oorheers is deur internasionale stories soos die G20 en President Dondald...
Agter die Skerms - #2 Afrikaans, alternatiewe media & die toekoms van die jeug
In hierdie episode gaan ons bietjie agter die skerms by Podlitiek en voer 'n lekker informele...
Ep. 51 - SONA Rigtingloos, Phumzile Boos & Mkwebane Sonder Troos
Daar is, na oorlewering, ‘n Chinese groet wat lui: “mag jy in interessante tye leef” - of dit ‘n...
Ep. 50 - Zindzi Twitter Tirade, Privaatsekuriteitsdade & Magashule Se Skade
Soos wat faksionalisme binne in die ANC woed en elke groepie sy plekkie na afloop van die...
Onderhoudreeks Ep. 14 - Steven Hofmeyr
In die ateljee het Podlitiek in hierdie onderhoudepisode vir Steve Hofmeyr. Tydens die gesprek...
Ep. 49 - Geloof En Die Staat, Ekonomie Geskaad & Selfe Verlaat
In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan....
Ep. 48 - Lesufi Se Fopnuus, Almal Vir Patricia Vies & EFF Sê Vir Manuel Skuus
In ‘n week waartydens ‘n nuwe kabinet aangekondig is, Gauteng LUR’e soos stoele rondgeskuif het,...
Ep. 47 - Die Inhuldiging Is Lank, Zuma En Die Regsbank & Moakes Bedank
Na afloop van die inhuldiging van President Cyril Ramaphosa keer die Suid-Afrikaanse politieke...
Ep. 46 - Zille Laat Twitter Ruk, En Lesufi Laat Gauteng Verstik.
In vandag se episode van Podlitiek kyk Daniël Eloff, Ernst van Zyl en Paul Maritz na die nuutste...